Thursday 11th of March 2010
New Media Logo

View My Stats

Wen groot met SlimGatBlok, Media24 en Survivor SA!

Klik op "kompetisie" hierbio en lees hoe om in te skryf!!

Blu-Ray content via WiFi PDF Print E-mail

BD570 more than a Blu-ray player; provides convenient access to entertainment from web or home network

 

South Africa, 9 March 2010 - LG Electronics (LG), a major player in the global flat panel display and audio-video devices market, introduced the BD570, a Wi-Fi equipped Blu-ray player.

 

Picture38-1.pngLG’s BD570 is no ordinary Blu-ray player. The new model’s built-in Wi-Fi allows it to connect to the internet or a home network to bring a wider variety of entertainment options to the living room.

 

“People should not be restricted to watching movies that come on discs,” said Dr. Michelle Potgieter, Marketing Director, LG Electronics South Africa. “They should have access to limitless content through the internet. We included connectivity on the BD570 that allows it to bring an incredible array of audio, video and other entertainment to their TVs.”

 
PDF Print E-mail

Groter is Beter

Die derde prys in ons Survivor SA- Santa Carolina-kompetisie sal verseker dat jy nie jou pad na die TV byster raak nie.

Die nuwe TomTom XXL, met ‘n 12.7cm raakskerm en padkaarte van Suider Afrika is ontwerp om optimale rigting met ‘n ekstragroot skerm te kombineer. Geniet TomTom se premiumtegnologie, insluitend hoogsaangekrewe TomTom Map Share, terwyl jy voordeel trek uit ‘n verbeterde skermondervinding. Voorgestelde Kleinhandelprys: R2499

VRAAG: HOE GROOT IS DIE TomTom XXL se skerm?

 
Toshiba’s se ligste volhuisskootrekenaar! PDF Print E-mail
Friday, 19 February 2010 08:15

Die Flatiron T110 – groter skerm, beter werksvermoë!

Hy offer die beste kombinasie van styl, draagbaarheid en prosseerkrag.

Dis die Flatiron T110 en hy is ‘n dun 24.9mm monstertjie wat net 1.58kg weeg.

Die TruBrite-skerm lewer HD-helderheid teen ‘n resolusie nog nooit vantevore ervaar in ‘n skootrekenaar wat so klein is nie.

Die batterylewe is ‘n fenomenale nege uur.

 
Logitech Speaker Lapdesk N700 PDF Print E-mail

 

 

Bring die fliek huitoe

                                                                            

Jy gebruik reeds jou skootrekenaar om na musiek te luister, speletjies te speel en flieks, TV en video’s te kyk. Jy gebruik dit reeds op die rusbank of in die bed. Maar as jy gemaklik wil wees, dan weet jy dat hoëkwaliteit oudio die knoop kan deurhaak.

 
LG GM750 Joy. Vreugde? PDF Print E-mail

INLEIDING

Vreugde? Ek weet nie so mooi nie. Dis ‘n heel aantreklike foon wat op die oog af die ding behoort te doen maar daar is ‘n paar haakplekke wat my sou afsit.

DIE RAAKSKERMKLAAGLIED

Ek kan die raakskermfone waarmee ek tevrede was letterlik op twee vingers van my een hand tel: die Nokia 5530 en die HTC Dream. Die Joy gebruik baie van dieselfde truuks as ‘n vorige raakskermfoon, die LG KP500. Ek het nogal daarvan gehou maar intussen het ander fone die kenmerke wat dit uitgesonder het, verbeter.

 
<< Start < Prev 1 2 Next > End >>

Page 1 of 2

Fone

selfone.jpg

Almal dra 'n jas en in sy sak is 'n selfoon. Watter een moet jy kies? Ek sal jou help besluit, as ek mag!

TV

tv.jpg

Ek wag vir die dag dat jy jou TV teen die muur aanverf, maar tot dan...

Klank

klank.jpg

As jy horend doof is maar steeds die beste soek, sal ek jou probeer help!

Nuus

nuus.jpg

Nou en dan kom ek op iets af wat vir jou interessant sal wees. Lees verder!

Wenke

wenke.jpg

As ek iets handig uitvind deel ek dit met jou om jou lewe makliker te maak
Design by Joomla Bamboo